top of page

- UNISEX -

Sederd 2000

About
MYSTORY_edited.jpg

MY STORIE

My passie vir hare het as kleindogtertjie begin, my poppe se hare het gereeld deurgeloop. Want ek het vas geglo dit groei weer, maar tot my spyt het dit nie en het ek geduldig gewag tot volgende poppie of soms selfs my eie hare beet gekry. 

​

Met die jare het ek maar die familie sin by die huis gedoen tot ek gaan studeer het in bloemfontein 1988. 

​

En 30 jaar later leef ek nog steeds my passie vir hare voort. En trotse eienaar van my eie SALON

Services

DIENSTE

Permanentegolwing (Perm)

Kleur High Lights

Low Lights

Foils

Ombrei

Sny

Blaas

Set

Baard Trim

Upstyle vir troue en Matriekafskeide

Grimeering vir enige Funksies

GALLERY

Gallery
Contact

KONTAK

Dankie vir U belangstelling

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Twitter Icon
  • Grey Instagram Icon
SE HALLO

Kontak: +27 82 452 0358

Epos:  salon.ronelvanwyk@gmail.com

MY ADRES

29 Schroder Str, Goeie Hoop Gebou
Upington, Suid Afrika

WERKS URE

Maan: -Vry: 8am - 5pm
​​Saterdag: 7am -2pm
​

bottom of page